Yolandi's Nail Salon

Testimonials

Quotes Ek doen my naels al meer as twee jaar by Yolandi, en is meer as tevrede met die diens wat ek ontvang. Pryse is baie billik, word altyd vriendelik en professioneel ontvang, en kwaliteit van haar werk is baie goed. Ek sal enige persoon met groot vrymoedigheid na Yolandi verwys. Quotes
Marinda
Klient

Quotes Baie tevrede met die kwaliteit asook die netheid hoe mens se naels gedoen word. Behalwe dat my naels pynlik netjies lyk en lank hou is die pryse baie baie billik en neem dit slegs 45 minute vir n vol stel tips met "french overlay". :)))))) Dit kry mens nie in ander salonne nie ;) Quotes
Ane
Tevrede Klient

Testimonials

  • "Ek doen my naels al meer as twee jaar by Yolandi, en is meer as tevrede met die diens wat ek ontvang. Pryse is baie billik, word altyd vriendelik en professioneel ontvang, en ..."
    Marinda
    Klient
  • "Baie tevrede met die kwaliteit asook die netheid hoe mens se naels gedoen word. Behalwe dat my naels pynlik netjies lyk en lank hou is die pryse baie baie billik en neem dit sl..."
    Ane
    Tevrede Klient